Local newsNews

VOORSKOU: Tyd is nie meer hierdie vrou se baas nie

Kanker is een van daardie woorde wat die meeste mense yskoud laat, veral as dit familie of bekendes raak.

MBOMBELA – Vir Mariette Joubert (48) was haar eerste gewaarwording dat sy dalk aan borskanker ly, ‘n oomblik van groot angs, maar ook aanvaarding van die pad wat sy moes loop.

“Kyk, borskanker is van so ‘n aard dat dit jou aan jou lyf raak, want dit is deel van jou unieke persoonlikheid en dus ongelooflik naby aan ‘n mens,” sê Joubert, wat nou in remissie is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button