Local newsNews

KYK: Hattingh amptelik as hoof van NHS aangestel

Waarnemende hoof, Johan Hattingh is vanoggend tydens Hoërskool Nelspruit se saalperiode ingewy.

Hattingh het sedert Augustus 2017 as waarnemende hoof opgetree met die aankondiging van die uittredende hoof, dr. Louis Swanepoel wat die president van die Suid-Afrikaanse Onderwysunie (SAOU) is.

Swanepoel was sedert 1994 adjunkhoof by NHS en het in 2005 die leisels by Corn Booyens oorgeneem.

Hy is ook konsultant vir die Mpumalanga-onderwysdepartement.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button