News

What’s for supper?

Daleen Naudé se Maklike Braaibroodjie (’n treffer, almal sal dat jy voortaan die brood vir die braai verskaf)

Koop sommer deeg (een of twee pakkies, na gelang van die hoeveelheid mense).

Smeer of spuit ’n diep oondpan of glasbak en maak baie klein deegballetjies.

Laat die balletjies rys tot sowat dubbeld die grootte.

Meng ’n pakkie Patato Bake (Sour Cream & Chives is my gunsteling) met 250ml room (as jy twee sakkies deeg gebruik, gebruik 500ml room en twee pakkies Patato Bake).

Gooi oor die deeg en bak in warmgemaakte oond by 180 grade vir sowat 45 minute (of tot mooi ligbruin bo-op is).

• As ’n lekker verandering kan jy ’n bietjie kaas bo-oor rasper en nog ’n paar minute terugsit in die oond tot heeltemal gesmelt.

Back to top button