Drie motorfietse uit motorhuis in Blesbokstraat gesteel

’n Kanonkop inwoner het vanoggend ’n onwelkome verrassing tegemoet gestap toe hy om 06:00 op ’n reuse gemors in sy Blesbokstraat erf afgekom het.