Geliefde paramedikus sterf terwyl hy aan diens is

Die geliefde paramedikus, Henk Pienaar, is vanoggend in die vroeƫ oggendure by die Provinsiale Ambulansdienste se perseel in Beyers Naudestraat oorlede.