Kleine seuntjie rol en rol reuse sneeubal

Die Smit- en Oliviergesin van Middelburg het gister op ’n plaas buite Hendrina gekuier toe dit begin sneeu.