Vroue veg met krokodil om man uit kake te kry – seuntjie bid in modder

Twee vroue het met ’n stomp ’n vier meter lange krokodil op die kop geslaan, om ’n man uit sy kake te bevry, terwyl ’n driejarige seuntjie ’n entjie verder in die modder gebid het.