Koedoe Oortjies bederf hul oupas en oumas Kleuterskool Koedoe Oortjies het hul oupas en oumas bederf met ’n spesiale kuierdag. Daleen Naudé April 22, 2024 Klein Jappa Meyer kry ’n soentjie op elke wang by sy oumas, Doreen Meyer en Leona Stander. Die tema was ’n vrolike karnaval. Leonnè en Janu Gunter vang vissies as deel van al die speletjies. Ouma Janet Swanepoel neem klein Kyle Smit af terwyl hy besig is met een van die items. Agter regs staan oupa Faan Steenkamp. Ouma Daleen du Bruyn (regs) staan by haar drie kleinkinders, Xeon, Zi-Jandré en Divandré. Oupa Piet het die foto geneem. Koedoe Oortjies juffrouens, Sonya Botha en Susan Giebler by die oulike speletjie waar kinders die balletjies deur die ‘ouma’ en ‘oupa’ se monde moes gooi. Related Articles Die Roos is dood, lank lewe die Roos… Three life terms for serial rapist Middies tuis teen Klerksdorp in Noordvaal Mayor holds on to job after mayhem in council chamber