Kruiwastoot was deel van die sport(s) Die kleuters van Kleuterskool Koedoe-Oortjies het groot sports gehad tydens hul jaarlikse sportaand. Daleen Naudé April 27, 2024 Me. Ciska Vlok en me. Johanna Lambert wys vir Luan Prinsloo hoe hy die sakkie moet gooi by ‘gewigstoot.’ Van ’n hindernisbaan tot kruiwastoot, hoog- en verspring het deel uitgemaak van die pret. Klara Prinsloo by die hekkies-item. Lienke Pretorius wys duim in die lug dat sy ook aan al die afdelings deelgeneem het. Pappa Ruan Ludick met klein Eduan in die kruiwa, terwyl die kruiwastoot-resies. Related Articles 10 passengers injured after taxi rolls Middies domineer Noordvaal Beker Thieves target shade nets (again) Mini-Derby uitslae en foto’s