Middies pak Ligbron in eerste Noordvaal wedstryde

Hoërskool Middelburg se rugbyspanne pak Saterdag vir Ligbron tuis vir hul eerste Noordvaal wedstryde.

Klipharde rugby word verwag en die dag se program verloop as volg:

A-veld
08:00 Derdespan.
09:00 o/14A.
10:00 o/15A.
11:00 Tweedespan.
12:10 o/16A.
13:30 Eerstespan.

B-veld:
10:00 o/16B.
11:00 o/14B.
12:00 o/15B.

Exit mobile version