Oud-redakteur van die Middelburg Observer op die lug

Moet nie die 13:00 tot 14:00 tydgleuf op GROOTFM misloop nie!

3 Mei is Wêreld Persvryheidsdag en Tobie van den Bergh, ‘n reus in gemeenskapsjoernalistiek, gesels tussen 13:00 en 14:00 met Francois oor sy boek “Ink is dikker as bloed”.

@middelburgobserver

3 Mei is Wêreld Persvryheidsdag en Tobie van den bergh, ’n reus in gemeenskapsjoernalistiek gesels op GROOTFM met Francois van rensburg oor sy nuutste boek. #PressFreedom #mediafreedom #TobievdBergh #GROOTFM #lunchpunch

♬ original sound – MiddelburgObserver – MiddelburgObserver

 

 

Exit mobile version