KYK – ROOIES optog aan die gang!

Die Derby geesvang het spoed opgetel met Hoër Tegniese Skool Middlburg se rooi optog wat nou deur die dorp beweeg.

Volgens skoolhoof, mnr. Hoppie van Jaarsveld, is hierdie jaar se optog groter as ooit en inwoners kan uitsien na ’n skouspelagtige vertoning van rooi.

Loer gerus na ons foto’s en video!

HTS Middelburg sse rooi optog beweeg deur die dorp.

@middelburgobserver

ROOIES Optog skop af! #rooies #derby #HTSM #htsmiddelburg #rooioptog

♬ original sound – MiddelburgObserver – MiddelburgObserver

Exit mobile version