Vrou sien ongeluk in kruising gebeur

‘n Vrou het pas gesien hoe twee voertuie, ‘n kar en ‘n bakkie, mekaar tref in die kruising op die hoek van Oranje- en John Magagulastraat.