Boere ly onder brandstigting – provinsiale ramp verklaar

Boere sĂȘ dat brandstigters verantwoordelik is vir die vernietigende vure wat nou al weke lank woed en duisende hektaar se weiding verwoes het.