Local newsNews

Plaasaanval: Aanvallers skiet boer, brand sy huis af

‘n Boer van die Glenharvie-omgewing buite Fochville het verskeie skietwonde opgedoen na ‘n plaasaanval Sondagoggend in die vroeë oggendure. Adriaan Vos van die plaas Elandsfontein se huis is ook tydens die voorval deur sy aanvalllers afgebrand. Hy is geskiet toe hy gaan kyk het waarom sy honde blaf. Vos het alleen gewoon en kon daarin …

‘n Boer van die Glenharvie-omgewing buite Fochville het verskeie skietwonde opgedoen na ‘n plaasaanval Sondagoggend in die vroeë oggendure.

Adriaan Vos van die plaas Elandsfontein se huis is ook tydens die voorval deur sy aanvalllers afgebrand.

Hy is geskiet toe hy gaan kyk het waarom sy honde blaf.

Vos het alleen gewoon en kon daarin slaag om hulp by bure te kry.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button