Nuwe plaaslike SA kampioen slaan opponente vuisvoos
Wilhelm Nebe, ‘n NWU student, is die nuwe SA Superswaargewig amateurbokskampioen, nadat hy al sy teenstanders by die SA Kampioenskappe in Secunda vanaf 3-7 Julie by Graceland Casino geklop het. Lees die volle storie in môre (Donderdag, 19 Julie) se uitgawe van Potchefstroom Herald Kyk die video hier:
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed