VIDEO: Bok van Blerk by Boxing night te sien

Die jaarlikse aksie waar Over de Voor en Excelsior manskoshuise mekaar in die bokskryt aanvat, vind vanjaar op 8 Augustus by die Snowflake plaas. Bok van Blerk is die eerste kunstenaar wat bevestig is vir die aksie.