Women’s Day

WHO RUNS THE WORLD?...GIRLS!

Have you ever wondered why we celebrate Women’s Day on 9 August? It has nothing to do with honouring women just because we need another Mother’s Day. This day commemorates 9 August, 1956, when women participating in a national march petitioned against the pass laws …

PASTOOR LORRAINE BOTHA

Waarteen veg jy?
As jy na ‘n boom kyk … wat sien jy? Eerstens sien jy die boom se blare en dan die vrugte (indien die boom vrugte dra). Ons weet die boom het wortels, maar die wortels is nie sigbaar nie omrede dit onder die grond is. Die boomwortels is toe, in donkerte gehul. Maar tog is die wortels die belangrikste deel van ‘n boom se ontstaan en voortbestaan. Die wortels bepaal of die boom gesond is of nie, want al die minerale en vitamiene wat die boom nodig het om te groei, word deur die wortels gedra. Ons weet dit.
As jy na jouself kyk … wat sien jy? Daar is so baie mense wat siektes as ‘n doodsvonnis beskou – siektes wat eintlik net simptome is, soos vrugte aan ‘n boom. Ons gaan kyk na die wortels om te sien waar als begin het. Alles in ons lewe begin nie net nie, daar is ‘n wortel daarvoor. Van drank, dwelmverslawing tot waarteen jy ook al veg … alles het ‘n wortel.
Nou kan jy hier lees en baie skepties wees, of jy kan ‘n paar aanhalings uit die Bybel gebruik om met my te debatteer. Maar mag ek jou vra, as almal die antwoord het, waarom is daar so min mense wat werklik vrykom of totale genesing ontvang, volgens die Woord van God?
Medikasie help net tot op ‘n punt, net soos sekere gebede net so ver help. Onthou, “Ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug” – Efesiërs 6:12; en. “Die dief kom net om te steel en te slag en te verwoes” – Johannes 10:10. Die dief, die vyand, Satan en sy demone, wil ons doodmaak, wil ons verwoes, by ons steel – hoe doen hy dit dan in vandag se lewe?
Waarteen veg jy? Kry al jou antwoorde tydens ’n vrouekamp wat van 25 tot 27 Oktober by Bergsig Tabernakel Woordbediending, Kameeldrift-Wes, Pretoria plaasvind. Koste is R600 per persoon, R300 vir kinders onder 13 jaar. Hierdie is ‘n kamp waartydens ons die wortels gaan bekyk en die oplossings en antwoorde by die Gees van God kry. Kontak pastoor Lorraine by 073 219 8606 om jou plek te bespreek.

Have you ever wondered why we celebrate Women’s Day on 9 August?
It has nothing to do with honouring women just because we need another Mother’s Day. This day commemorates 9 August, 1956, when women participating in a national march petitioned against the pass laws …
On this day in 1956, over 20 000 women of all races and ages from every corner of South Africa marched together towards the Union Buildings in Pretoria. These brave women were marching in protest against the pass laws that proposed even further restrictions on the movements of women.

With August being the month for celebrating women in South Africa, let’s bring the inventions designed and created by women that make our lives a little easier every day to the forefront.

Josephine Cochran

The inventor of the most precious item in the kitchen, the dishwasher, Josephine did not set out to invent the dishwasher because she was tired of the manual job of washing the dishes, but rather because she was tired of her fine china being chipped. She came up with the idea of the dishwasher, and when her husband died, leaving her in debt, she was determined to make it work. She measured the dishes to create a dish rack that would hold all the dirty dishes, such as plates, cups, saucers, etc in place. The design used a wheel powered by a motor, and the dishes on the dish rack were covered in soapy water. In 1886 she patented her design, and started making the machines for her friends. She also began advertising in various publications. She established the Cochran’s Crescent Washing Machine Company and began selling them to restaurants and hotels.

Back to top button