Local newsNews
Bakkie bars deur tuinmuur
Dit was die derde soortgelyke voorval in die dorp die afgelope mand.

Die bestuurder van dié bakkie het ongedeerd daarvan afgekom nadat hy vermoedelik beheer oor sy voertuig verloor het, dit die pad verlaat en deur ’n tuinmuur in Burgerstaat gebars het.
Die ongeluk het verlede Woensdagoggend kort voor 07:00 gebeur.
Dit was die derde soortgelyke voorval in die dorp die afgelope mand.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




