Local newsNewsNews

Emmie-atlete laat waai by interhuis

Laerskool skop atletiekseisoen op 'n hoë noot af

VANDERBIJLPARK – Dit mag miskien vroeg in die seisoen wees, maar daar is baie om na uit te sien.

Die Laerskool Emfulenipark het Vrydag 16 Janauarie net soos vele ander skole in die Vaaldriehoek en elders hul interhuis-atletiekbyeenkoms gehou.

Die goeie tye, afstande en hoogtes van die onderskeie atlete sal die atletiek-afrigters rustig laat slaap.

Hier’s vaart!
Ruane Mouton gee die gewigstootbal lig.
Elwee Specht laat wiel in die naellope.
Veerkrag waar is jou einde!
Cara Myburgh  span haar spiere.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button