Troeteldier Kompetisie 2025
Hoe leeg sou ons lewens nie wees sonder ons geliefde troeteldiere nie. Troeteldiere het die wonderlike vermoë om ons gemoed te lig deur net daar te wees terwyl hulle ons van die lojaalste geselskap in die wêreld voorsien. Hulle help ons om daaglikse spanning te ontsnap en laat ons lag, wat natuurlik hope
goedvoelhormone soos endorfiene vrystel. En wat is nou lekkerder as om met jou geliefde viervoet (of enige ander soort troeteldier) te spog. Vaalweekblad bied ons lesers die kans om pryse te wen met die gratis kompetisie.
Inskrywings is nou gesluit. Die wenners sal in die Vaalweekblad uitgawe van 9 Mei aangekondig word.
Die pryse op die spel sluit in:
* ‘n Geskenkpak van Pets Kingdom in Kookrus, Meyerton (hondebedjie, speelgoed ens.)
* Ecohealth @ Fire Fly in Meyerton borg produkte van Pierre Ecohealth ter waarde van R620 (hondekos, katkos, diereskommels en ander lekkernye)
* ‘n Geskenkbewys van Bird Buddies in Vereeniging ter waarde van R400
* God’s Little Creations in Vereeniging borg pet grooming services ter waarde van R4 000 Hier is al die inskrywings:





Animo

Kuklamo

Manimo

Fritzie

Shiraz

Asteria

Prins

Bonnie

Levi

Pieter

Cooper

Raylee

Cody

Bruno

Coco

Honney

Ladey

Kiettie

Mosjha

Munchkin

Sky

Seuntjie

Klippies

Babes

Gaby

Arthur

Oliver

Schnoekie

Chloe

Dobby

Whiskers

Nunu

Tinkie en Kleintjie

Rocky

Pepie

Pikkewyn

Lilly

Leah

Grey

Lily

Rudi

Jessie

Cruizer

Dudley

Bubbels

Luna

Laika

Tinkles

Peaches

Snowy

Josie

Storm

Piper

Ozzy

Betsie

Coco

Abby

Bella

Quinn

Safas

Tiny

Benji

Angel

Malia

Flopsie

Maestro

Carly

Lilly

Pepi

Lola

Rufus

Missy

Flooi

Roxy

Peppa

Oreo

Meis

Roxy Heart

Max

Lilly

Blue

Zara

Zorro

Charlie

Snoekie

Mila

Sparkles

Snowball

Twinkles

Casey

Chippie

Zara

Fienie

Rusty

Sandy

Pikkewyn

Bella

Gabby

Spiro

Toffie

Woer Woer

Vlekkie

Stitch & Alex

Webster

Bella

Snippie

Bella

Ludwig

Kiara

Pieter

Snoopy & Nala

Emma

Vellies

Frits

Mia

Astro

Miekie & Niekie

Toffie & Milo

Bruno

Meow Meow

Meisiekind

Yogi

Mayan

Spottie

Benji

Sasha

Pink

Spottie

Bailey

Nonnie