Local newsNews

VLU Magnolia vier samesyn

Die Vroue Landbou-unie se Magnolia-tak het hul gebruiklike maandvergadering gehou.

Die Vroue Landbou-unie se Magnolia-tak het hul gebruiklike maandvergadering gehou.

Met die tema ‘Switserland’ het lede hul Dinsdag 10 November vir ’n wyle kon inleef in die berge, die jodel-klanke en talle soorte lekkernye eie aan Switserland.

Daar is ook by hierdie geleentheid ’n nuwe bestuur gekies vir die volgende dienstermyn.

Frances Theron het die vergadering afgesluit met ’n demonstrasie hoe om ’n tweekleurige koord te hekel, asook hoe om twee gehekelde blokke netjies en plat aanmekaar te hekel.

Dit was ’n heerlike ontspanne oggend ‒ net die manier om tyd met kosbare vriendinne te deel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button