Local newsNews

Gebede vir Morné

Die 17-jarige Morné Swanepoel is nog steeds in Eugene Marais Hospitaal.

Die 17-jarige Morné Swanepoel is nog steeds in Eugene Marais Hospitaal.
Morné was verlede week in teater waar die dokter die infeksie uitgesny en die plate en skroewe in sy bekkenbeen skoongeskrop is.

ST290(Please deep edge) rs
Morné Swanepoel (17) is nog steeds in Eugene Marais Hospitaal.

Volgens die dokter is vuil water die oorsaak van Morné se infeksie. Die dokters hou die wond oop hulle nie keer op keer hoef te sny om skoon te maak nie.

Morné en sy vriend, Stephan Marais was Sondag 10 Januarie in die hospitaal opgeneem na die binneband, waarop hulle agter ’n boot gesleep is, ’n klip getref en die twee seuns afgeslinger is. Die vriende het die dag op Witbank Dam deurgebring.

Morné se medeleerders en onderwysers van die Hoër Tegniese Skool het Woensdag 2 Maart ’n gebedsaksie begin waar almal groen hemde gedra het.

LEES OOK:

Seuns beseer in bootongeluk
Morné en Stephan tuis na bootongeluk

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Back to top button