Afriforum as “helde” beskou – man wat wegjaag vandag gevonnis

Vandag is D-dag vir Khumbulani Malinga wat op 4 Oktober skuldig bevind is aan strafbare manslag, na die dood van me. Liezel Visagie op 23 Maart 2019.