Vrou vas wat glo vals Juanita du Plessis kaartjies verkoop

Roosmarie van Staden wat uit Middelburg gevlug het weens verskeie bedrogklagtes teen haar, is vroeƫr vandag in Bothaville gearresteer.