“Stop!” – Polisie vra bewerings oor Willem Kruger moet ophou

Die polisie vra dat wilde bewerings, en aannames wat gemaak word in die Willem Kruger ondersoek, gestaak word.