Lof vir polisie se ondersoek in Willem Kruger saak

Advokaat ‘Bulhond” Gerrie Nel en sy regspan van die Afriforum Privaat Vervolgingsgesag is vol lof met hoe die polisie tot nou toe die Willem Kruger saak hanteer het.