Trane nadat agtjarige se fiets gesteel word

Klein Jennifer de Beer (8) sukkel om die trane te keer… haar nuwe fiets, waarvoor haar pappa gespaar het, is gesteel.