Enkelma doodgery, bestuurder vlug van toneel

Die familie en vriende van ‘n jong vrou soek na geregtigheid nadat sy Saterdagoggend om 01:00 deur ‘n bakkie doodgery is in ‘n lafhartige tref-en-trap.