KYK: Quantum bussie se insittendes steel fiets, motorfietse, vroegoggend

’n Quantum bussie was die naweek weer betrokke by motofietsdiefstalle in Sangirostraat, waar ’n fiets saam twee motorfietse in die bussie gelaai is.