Verkoolde oorskot langs pad gekry

Die verkoolde oorskot van ’n persoon is vanoggend in die vroeë oggendure deur ’n sekuriteitswag van ’n nabye plaas langs die pad net buite Belfast op die Stoffbergpad, naby die Palmer afdraai gekry.