News

Verkoolde oorskot langs pad gekry

Die verkoolde oorskot van ’n persoon is vanoggend in die vroeë oggendure deur ’n sekuriteitswag van ’n nabye plaas langs die pad net buite Belfast op die Stoffbergpad, naby die Palmer afdraai gekry.

Dit is nog nie bekend of die persoon lewend aan die brand gesteek is of op ’n ander plek vermoor en daar aan die brand gesteek is nie.

• Daar word egter verneem dat die polisie houers met brandstof langs die verkoolde liggaam gekry het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Sjani Campher

Sjani has been working as a community journalist and photographer at the Middelburg Observer since 2018, during which she has been responsible for the content creation for both digital and print, as well as maintaining the publication's online platforms. She is a member of the Forum for Community Journalists, and focuses on fields including hard news, investigative reporting, human interest, columns and sports.
Back to top button