Vyf jaar na skietvoorval: man gearresteer

Die familie van Gerhard Coetzer voel dat daar nou uiteindelik na al die jare geregtigheid sal kom na sy skietdood.