Nagskieter ruk ouers wakker

Skote wat geklink het asof dit met ’n 9mm pistool afgevuur is, het inwoners van Aerorand en Uitbreiding 18 Sondag in die vroeë oggendure wakker geruk.