VIDEO: Wag met panga se foon reeds lewendig voor konfrontasie

Volgens nuwe inligting van getuies het die gewapende wag besope,, met sy foon reeds op lewendige-stroom, by die kantoor opegedaag.