Man wat op treinspoor gekry is was ’n bekende rugby afrigter
Die man wat vanoggend dood gekry is op die spoorlyn naby die Rondebosch plotte was ’n bekende rugby afrigter wat by verskeie skole, onder andere Steelcrest High School, gewerk het.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed