Ouma se voete jeuk en toe ‘jive’ sy die land aan die brand
“Die lewe is ’n lied en jy moet jonk bly, geniet die lewe vandag, want tomorrow may never come,” sê tannie Joyce Watkins en sy voer weer so een of twee danspassies uit.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed