Kardiefstal en kanonloop wys na een man

Die man wat sy naam opgegee het as “Gary Roos” toe hy die kanon wat by Hoërskool Kanonkop gesteel is, probeer verkoop het, is gisteraand gearresteer vir die diefstal van die HTS Middelburg adjunkhoof, mnr. Johan Kruger, se kar.