Dief spog met cowboy hoed op kop by skool

Die R1 000 borg wat gister toegestaan is vir Gary Roos (34), wat vlugtig in die hof verskyn het op ’n klagte van kardiefstal, is nog nie betaal nie.