Klagtes hoop op teen vermeende kardief Gary Roos

Gary Roos (34), die man wat gearresteer is vir kardiefstal en ook postitief verbind word met onder andere inbrake by Hoƫrskool Kanonkop en Laerskool Dennesig, is vanoggend borg geweier.