Waarskuwing grafiese inhoud: Foto’s wys krokodil se wrede aanval

Die gewelddadigheid waarmee ’n krokodil vir Anthony Joubert aangeval het, word nou eers duidelik nadat hy uit die Life Midmed Hospitaal ontslaan is.