Jong man weer voor na seun se dood

Die beskuldigde in die dood van 13-jarige Henko Booysen het weer vlugtig in die streekhof verskyn op aanklagte van strafbare manslag.