Rowers brand los op Van Wettens trokdrywers

‘n Groep rowers het vanoggend net na 03:00 op trokdrywers geskiet en ‘n insleeptrok van Van Wettens geroof.