Inbrekers gebruik weerligslae om motorhuisdeur te breek

Inbrekers het verlede week die slae van die weerlig in die vroeë oggendure gebruik om ’n motorhuisdeur by ’n huis in Mineralia oop te breek.