Meeste ongelukke opgeruim, nog besig op N4

Twee van die drie ongelukke wat vanoggend plaasgevind het, is reeds opgeruim.