N4 by Alzu tans toe na trokongeluk

Die N4 onder die brug by die Alzu Petroport is tans gesluit na ‘n trokongeluk vroeĆ«r vanoggend.