Kabouterwoud Kleuterskool het ‘n nuwe eienaar

'n Droom is bewaarheid vir Laumé Crous wat op Woensdag, 1 Maart amptelik as die nuwe hoof en eienaar van Kabouterwoud Kleuterskool oorgeneem het. 

‘n Droom is bewaarheid vir Laumé Crous wat op Woensdag, 1 Maart amptelik as eienaar van Kabouterwoud Kleuterskool oorgeneem het.

Laumé was alreeds hoof by hierdie kleuterskool vir die afgelope jaar.

‘n Lint is ook op die dag geknip om die spesiale geleentheid te vier.

 

Kyk die foto’s hier:

Exit mobile version