Video: SA Skole Atletiekkampioenskappe kook in Potchefstroom
Die afgelope SA Skole Atletiekkampioenskappe wat vanaf 21-24 Maart by die Kenneth McArthur Atletiekstadion plaasgevind het, het die room van die land se hoƫrskoolatlete na Potchefstroom gebring. Kyk die video hier en lees meer in Donderdag, 29 Maart se Herald:
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed