Video: SA Skole Atletiekkampioenskappe kook in Potchefstroom
Die afgelope SA Skole Atletiekkampioenskappe wat vanaf 21-24 Maart by die Kenneth McArthur Atletiekstadion plaasgevind het, het die room van die land se hoërskoolatlete na Potchefstroom gebring. Kyk die video hier en lees meer in Donderdag, 29 Maart se Herald:

Die afgelope SA Skole Atletiekkampioenskappe wat vanaf 21-24 Maart by die Kenneth McArthur Atletiekstadion plaasgevind het, het die room van die land se hoërskoolatlete na Potchefstroom gebring.
Kyk die video hier en lees meer in Donderdag, 29 Maart se Herald: