Dit het voor die wind met die Sonnies gegaan en die meerderheid van hul spanne het gewen.
Op die rugbyveld het die graad vier tot sewe-span Raslouw in albei wedstryde wat gespeel is, geklop.


Die telling in die eerste wedstryd was 35-25 en die tweede wedstryd het die spelers van Sonneveld Akademie gewen met ’n reuse telling van 70-0.
Lees ook: Televisiespan besoek Sonneveld Akademie
Op die netbalbaan het die graad agt tot 12-span een wedstryd gewen met 5-2.
Die jonger netbalspan het albei wedstryde wat gespeel is met tellings van 2-0 en 5-0 gewen.


Volg ons:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



